Bring volgende  vloeistof mengsel,
tot kookpunt en laat prut:
  • 500 ml water
  • 150ml olie
  • 200ml kakao
  • 10ml vanilla essence

Eier Mengsel:

  • 8 eiers
  • 750ml suiker
  • Klop tot lig en donsig

Die Mengsel

  • 875ml meel
  • 17.5ml bakpoeier

Voeg Die mengsel,

by die Eier mengsel,

en voeg dan die vloeistof m >engsel by. >
Gooi in ‘n voorafgesmeerde bierboks wat jy met foelie uigele het, hou die blink kant bo!!
Jy kan die buitekant van die boks ook oortrek om te voork

>om dat jou boks brand. > .
Bak teen 180 Grade vir 30-35 minute.